Joshua Sasse

Joshua Sasse
Geboortenaam Joshua Seymour Sasse
Geboorte 9 Desember 1987 (1987-12-09)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joshua Sasse (gebore 9 Desember 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Neighbors (2012), Rogue (2013), Galavant (2015), en No Tomorrow (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy